Lenika Pretorius
Dorp/Stad waar jy woon:
Mokopane
Beroep:
Onderwyseres
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek glo dat die Here sekere geleenthede oor mens se pad stuur wat mens uit jou "comfort zone" kry en ek glo vas dat hierdie een van daardie geleenthede is – al weet mens nie altyd hoekom nie. Vir my vang SARIE die egtheid van vrou-wees vas en daarom sal ek graag wil deel wees van die tydskrif wat die storie agter elke vrou vertel.
Ek het nog nie voorheen ingeskryf nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Stroopsoet!
3 woorde wat jou goed opsom:
Hardwerkend, Passievol, Avontuurlustig
