Lené Jansen van Vuuren
Dorp/Stad waar jy woon:
Worcester
Beroep:
Eise- en Onderskrywing Assistent
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is 'n Ma van 2 kinders,seun van 12 en dogtertjie van 9.My lewe draai om my man en my 2 kinders.Ek het besluit om 'n slag iets vir myself te doen.My droom was nog altyd om eendag op Sarie se voorblad te verskyn.Sarie is 'n vriendin vir elke vrou ,'n vriendin vir my.Dit skep die platform om mense se drome moontlik 'n realiteit te maak.Ek hoop en bid dat hierdie dalk my kans mag wees🙏🏼
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker
3 woorde wat jou goed opsom:
Liefdevol, Hulpvaardig, Vriendelik