LeeShay Alexander

Dorp/Stad waar jy woon:

Welkom

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek is baie lief vir die modebedryf en wil graag deel wees van n platform wat gereeld nuwe neigings en kreatiwieit uitlig.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

My gunstelling woord is 'slaap' want dis gratis, dit laat my mooi lyk en dit los 90% van my probleme op.

3 woorde wat jou goed opsom:

passievol, pligsgetrou, stylvol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media