Leanet de Jager

Dorp/Stad waar jy woon:

Lichtenburg, Noordwes

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek het nog nie voorheen vir Sarie Nuwe Gesig ingeskryf nie. Ek skryf spesifiek hiérdie jaar in, omrede ek met selfvertroue kan sê, dat ek sterk geanker is in my waardes en geloof. Ek is gereed om my ware identiteit te deel, met die hoop om elke ander jong dame óf vrou, te kan inspireer en dryf na geankerde selfvertroue, passie en lewenslustigheid. Ek skryf in om te bewys dat mooi, aan die binnekant lê en na buite gestraal moet word.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Vrydag

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Gedrewe, Lewenslustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media