Leane Nel

Dorp/Stad waar jy woon:

Nelspruit

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek is op die stadium van my lewe waar ek gelukkig en gemaklik met my lyf is en met wie en wat ek is. Daarom is ek lus vir 'n uitdaging. Ek is baie opgewonde want ek het keuring by Isa Carstens in Stellenbosch gekry vir 2026. Ek sien toe op Instagram dat Isa Carstens deel vorm van die Sarie Nuwe Gesig en dit het vir my bevestig om in te skryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Tittewyt

3 woorde wat jou goed opsom:

Sprankelend, Opreg, Selfversekerd

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media