Leandri Robberts
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Regs-Student
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf vanjaar vir die eerstekeer in omdat ek graag deel wil wees van hierdie geleentheid om op die voorblad te verskyn. Boonop wil ek graag vir myself inskryf, om my self-vertroue verder op te bou. Ek glo ek het n lang pad gestap om by hierdie punt in my lewe uit te kom, en hierdie inskrywing is n bewys dat ek n self versekerde vrou is. Ek hoop om met my deelname ander vroue ook te inspireer, om hulle unieke skoonheid te omhels en te glo dat skoonheid nie net n buiteste aard is nie, maar ook van binne af kom.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Skitterend
3 woorde wat jou goed opsom:
Borrelend, Spontaan, Vreesloos
