Lashe Marais
Dorp/Stad waar jy woon:
Roodeplaat
Beroep:
Entrepreneur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil graag wys dat normale dames met kinders wat goeie waardes onderhou kan ook pret he en dink die Sarie Voorbladgesig gee almal die geleentheid om so te voel
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Baljaar
3 woorde wat jou goed opsom:
Traditioneel, Self versekerd, Tevrede