Larouché white
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria -Oos
Beroep:
Finale jaar Onderwys student / Eienaar van Stilbeeld Fotografie
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek is ’n jong vrou wat probeer reg lewe ,eerlik liefhê en my plek in die wêreld verstaan soos dit elke dag verander
Ek is nie perfek nie, maar ek is opreg. Ek glo dat elke vrou se storie betekenis het—selfs die stukkies wat nie altyd mooi of maklik is nie. Ek het geleer om mense met sagtheid te sien en om die waarde in klein oomblikke raak te sien.
Asook die storie te leerken agter elke gesig en glimlag.
Ek skryf in vir Sarie Voorbladgesig omdat ek glo dat ware skoonheid lê in egtheid—en in ’n vrou wat aanhou glo.
As ek die kan doen ,kan enige vrou dit doen .
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Gelukkig
3 woorde wat jou goed opsom:
Lojaal, Netjies , versorg, Ambisieus
