Lara Zulch
Dorp/Stad waar jy woon:
Kaapstad
Beroep:
Grafiese Ontwerper
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het aan die begin van die jaar besluit om 2026 my jaar van nuwe ervarings te maak. Met baie aanmoediging van my vriendinne het ek toe besluit om vir die lekkerte in te skryf en iets buite my gemaksone te probeer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Hanswors
3 woorde wat jou goed opsom:
Snaaks, Kreatief, Betroubaar
