Lara Venter
Dorp/Stad waar jy woon:
Bultfontein
Beroep:
Onderwyseres
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
SARIE-tydskrif is vir my n voorbeeld van n Spreuke 31-vrou. Dit pronk van goeie waardes, elegansie, styl en lewenslus. Dit sal vir my n voorreg wees om deel te wees van n beweging wat die vroue van ons land op só manier, in Afrikaans, beïnvloed.
Ek het voorheen in 2020 ingeskryf vir SARIE Nuwe gesig.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Sondagsrokkie (die vlinder)
3 woorde wat jou goed opsom:
kunstenaar, ywerig, saggeaard
