Lara Anne Botha
Dorp/Stad waar jy woon:
Potchefstroom
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Na 'n baie ernstige siekbed vroeer die jaar het ek besluit om die lewe en alle geleenthede met oop hande aan te vat
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
LEKKER
3 woorde wat jou goed opsom:
Entoesiasties, Gedissiplineerd, Empaties