Lana Te Water
Dorp/Stad waar jy woon:
Grootvlei plaas Trichardt
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek is n liefhebber van uitdagings en my vriendinne het my almal aangemoedig om deel te neem. Ek wil opregte en natuurlike skoonheid vier, want vrouens is verantwoordelik om mekaar op te bou en te ondersteun.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Flikker
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Opbouend, Betrokke