Lana Piek
Dorp/Stad waar jy woon:
Krugersdorp
Beroep:
Rekening administrateur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil myself uitdaag om nuwe goed te probeer
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Frikkieskarolis
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Impulsief, Toegewyd
