Lana du Toit

Dorp/Stad waar jy woon:

Midstream Estate

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir Sarie se Nuwe Gesig omdat ek glo my storie wag om vertel te word – nie net met woorde nie, maar met ’n glimlag, ’n vonkel in my oog en die manier waarop ek die wêreld instap. Ek is soos ’n leë bladsy, gereed om gevul te word met ervarings, styl, inspirasie en groei. Nuwe Gesig is nie net ’n titel nie – dis ’n avontuur, ’n droom, ’n kans om lig te wees in ander se wêreld. Ek wil wys dat skoonheid nie net in glans en grimeer lê nie, maar in egtheid, selfvertroue en hoe jy ander laat voel. Dis my tyd om op te daag, nie net as ’n mooi gesig nie, maar as ’n stem, ’n visie – ’n nuwe gesig met ’n doel.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Braaibroodjie

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Liefdevol, Lewenslustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media