Kyla Oosthuizen

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch

Beroep:

Digital bemarker

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ja ek het al vantevore ingeskryf.
Ek skryf die jaar in omdat ek glo ware skoonheid lê nie net in uiterlike voorkoms nie, maar in karakter, geloof en egtheid. Ek is passievol daaroor om jong vroue aan te moedig om hul waarde en identiteit te ontdek. My boek Becoming Her is gebore uit my eie reis van groei, genesing en selfontdekking in Hom, en ek hoop om ander vroue deur my storie te inspireer.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genade

3 woorde wat jou goed opsom:

Godsgetrou, Vasberade, Vreugdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media