Kyla Engelbrecht
Dorp/Stad waar jy woon:
Hartbeespoortdam
Beroep:
Tuisbly Mamma
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Wie nie waag nie wen nie ?!
Ek het al voorheen ingeskryf, maar toe was ek jonger en het ek dit vir die verkeerde redes gedoen ( “fame” ) . Vandag is ek ouer, ’n mamma, en ek kyk anders na die lewe.
Ek wil vir my dogtertjie wys dat mens groot mag droom — maar dat drome aksie vra. Daarom kies ek om in 2026 net die sprong te vat, want hierdie jaar voel eenvoudig reg.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Samesyn
3 woorde wat jou goed opsom:
Vriendelik, Dromer, Vasberade
