Kristen Pienaar

Dorp/Stad waar jy woon:

Hartbeespoort

Beroep:

Tuisteskepper

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek dink dit is n wonderlike geleentheid om alle mammas en vrouens te wys mens kan nog af en toe mooi lyk en voel buiten hoe besig mens se lewens is.
Baie vrouens van vandag se selfbeeld is laag na hulle voel hulle nooit meer tyd kry vir hulle self nie en dus nooit sal gaan vir n fotosessie nie.
Ek was een van daai mammas.
Ek het nog nie tevore ingeskryf nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genade

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Vriendelik, Sag

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media