Kristel Olivier
Dorp/Stad waar jy woon:
Springs
Beroep:
Personal Trainer
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek het Besluit om in te skryf want dis al it’s wat ek al jare wou doen. Ek glo ook dat ek ander vroue kan inspereer en hul kan wys dat eenige its is moointlik vir ons klein doepie vroue.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Lekker – want niks kan it’s lekker verduidelik soos die word lekker.
3 woorde wat jou goed opsom:
Christen, deursettings vermoe, Liefde vol