Kiara Noades

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch

Beroep:

Entrepreneur

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil graag inskryf vir die Sarie Voorblad Gesig omdat ek besef het dat ek dikwels in my “comfort zone” bly, en dit verhoed my om werklik te groei. Ek glo dat daar altyd ruimte is om nuwe uitdagings aan te pak en jouself op nuwe maniere te leer ken.
Deur aan hierdie geleentheid deel te neem, wil ek nie net myself vernuwe nie, maar ook ander inspireer om hul eie vrese te oorkom en die geleenthede wat hul pad kruis, met selfvertroue aan te pak. Ek sien dit as ’n kans om nie net buite my grense te beweeg nie, maar ook om ’n positiewe voorbeeld te stel van iemand wat nie bang is om ’n nuwe avontuur aan te pak nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Pantoffels

3 woorde wat jou goed opsom:

Lewenslustig, Empaties, Vriendelik

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media