Kay van Greunen

Dorp/Stad waar jy woon:

Bronkhorstspruit

Beroep:

Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil inskryf omdat ek glo dat elke vrou ń storie het wat verdien om vertel te word. Ek is gereed om my storie, krag en uniekheid met die wêreld te deel. Hierdie is die perfekte platform wat egtheid, styl en inspirasie vier, en ek wil deel wees daarvan. Ek kan nie wag om die geleentheid aan te gryp nie, ek is vol avontuur en as mens nie probeer nie sal mens nooit weet nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Reinheid, Ambisieus, Stralend

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media