Kay-Lee Coetzee
Dorp/Stad waar jy woon:
Mokopane
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek skryf in vir Sarie Nuwe Gesig omdat ek glo elke mens het n storie en n uniekheid wat gesien moet word. Dit is vir my n kans om uit my gemaksone te stap, nuwe ervarings te he en te groei as persoon. Ek wil ook my unieke persoonlikheid en styl wys en ander inspireer om selfversekerd te wees en hul eie skoonheid te waardeer.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Uitsonderlik
3 woorde wat jou goed opsom:
Betroubaar, Saggeaard, Rustig
