Katie Gouws
Dorp/Stad waar jy woon:
Potgietersrus
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek wil my drome in die model- of mediawêreld verwesenlik. Ek is passievol oor styl, skoonheid en vrouwees en ek wil graag deelwees van 'n sterk vrouegemeenskap.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Pragtig
3 woorde wat jou goed opsom:
Gelowig, Entoesiasties, Ywerig