Katelyn Hough
Om Sarie se Nuwe Gesig te wees sal 'n groot voorreg wees. Vir my gaan dit nie net oor die foto, maar oor die geleentheid om ander vroue aan te moedig om te wys dat natuurlike skoonheid, selfvertroue, selfliefde en egtheid genoeg is Het nog nooit voorheen ingeskryf.
