Karla Strampe

Dorp/Stad waar jy woon:

Kempton Park

Beroep:

Administrasie

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het die laaste 2 jaar myself gekies en my Godsdiens ter harte geneem – met die genesing van jare se trauma het nie net my binneste verander nie, maar my hele voorkoms ook. n Volle 50kg ligter en ek voel nou soos die vrou wat God vir my bestem het om te wees. Met soveel meer selfvertoue, en die feit dat ek n inspirasie is vir almal om my voel ek ook "goed genoeg" om vir Sarie Voorbladgesig in te skryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Bedagsaam, Gedissiplineerd

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media