Karen Heuer
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
CrossFit afrigter/trainer
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek glo dat vroue n plek in hierdie land het. My hoof doel is om mammas n nuwe dryf in die lewe te gee. Om hulle lywe weer lief te hê. Om selfsorg deel van n daaglikse leefwyse te maak. Ek is n CrossFit "trainer" wat daagliks met meerderheid mammas in my klasse sit. Mammas kort n gesonde omgewing om in te groei. Ons kort mekaar.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Makiti
3 woorde wat jou goed opsom:
Doelgerig, aktief, gesondheidsbewus