Kara Werth
Dorp/Stad waar jy woon:
Centurion
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Ek dink SARIE Nuwe Gesig is 'n lekker kompetisie vir jong meisies om iets buite hul gemaksone te doen.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Kanarie
3 woorde wat jou goed opsom:
Spontaan, Liefdevol, Beskermend
