Kálene Sybil Botha

Dorp/Stad waar jy woon:

Stellenbosch

Beroep:

Honeurs Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Omdat ek graag in die vermaaklikheidsbedryf wil werk, voel ek dat Sarie n goeie platvorm is vir my. Ek sal ook graag ander jong mense wil help met waarmee ek gesukkel het as tiener en student, want die reis na volwassene kan soms baie 'scary' wees. Ek het so baie van myself geleer die afgelope 5jaar en sal dit graag wil deel en ander inspireer.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Asemrowend

3 woorde wat jou goed opsom:

Spontaan, Waaghalsig, Avontuurlustig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media