Justine Koekemoer
Dorp/Stad waar jy woon:
DESPATCH
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Nee ek het nie voorheen ingeskryf nie. Ek is avontuurlustig van gees en leef voluit—altyd gereed om nuwe uitdagings aan te pak, of dit nou op die sportveld of in die alledaagse lewe is. Ek is ewe tuis in ’n paar hakskoene en mooi klere as wat ek is wanneer ek my alles gee in sport. Ek is nie net ’n mooi gesig nie; maar ’n jong vrou met ’n sterk karakter, ’n sagte hart en groot drome. Ek verteenwoordig die moderne Afrikaanse meisie: stylvol, sterk en nie bang om haar eie pad te stap nie.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Skitter
3 woorde wat jou goed opsom:
avontuurlustig, stylvol, onverskrokke
