Justine Jacobs

Dorp/Stad waar jy woon:

ceres

Beroep:

stoel assisent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie voorblad omdat ek in myself glo en glo dat skoonheid le binne in selfvertroue en om nie op te gee as jy misluk nie.Dis vir my n groot geleentheid om op die Sarie voorblad te kan kom maar dit gaan nie net oor n foto wat ek oplaai nie maar dit wel gaan oor groei,inspirasie, en asook ander vrouens aanmoedig om in hulle selfs te glo en hoe waardevol hulle is.Ek wil ook wys dat ons vrouens met groot drome ,deursettingsvermoe en n opregte hart ook kan straal.

Baie dankie

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

respek

3 woorde wat jou goed opsom:

vriendelik, betroubaar, selfversekerd

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media