Judé Wiid
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Beroep:
Grondslagfase Onderwys student / Model
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek skryf in omdat SARIE vir my nog altyd vroulikheid, selfvertroue en egtheid verteenwoordig. Ek het in 2024 ook ingeskryf, en die ervaring het my geleer om meer in myself te glo en weer hierdie droom aan te pak.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Mooi – Omdat dit soveel meer beteken as net voorkoms. Dit kan ’n hart, oomblik,die lewe of mens beskryf.
3 woorde wat jou goed opsom:
Saggeaard, Sprankelend, Deursettingsvermoë
