Juanique Visagie

Dorp/Stad waar jy woon:

Bloemfontein

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Dit is die eerste keer dat ek inskryf vir SARIE Voorbladgesig. Die rede vir my inskrywing is omdat ek so pas 21 geword het. Ek is 'n jong vrou wat nou my eie identiteit begin vorm en my liggaam met al sy tekortkominge leer ken en aanvaar. Met hierdie inskrywing wil ek my selfvertroue bou en aan jong dames daar buite wys ons kan nog steeds elkeen op ons eie manier mooi wees. Daar is 'n plekkie vir elkeen onder die son, vind net joune en skitter daar.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Mamma

3 woorde wat jou goed opsom:

Selfstandig, Opreg, Doelgerig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media