Jorika Lötz

Dorp/Stad waar jy woon:

Paarl

Beroep:

Mediese Ontvangsdame en Voorkomskonsultant

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

'n Kans is net 'n kans as jy dit vat.
Dit het vir my baie lank gevat om te besef hoe belangrik dit is om vry te kan wees in wie ek is.
Dit laat my toe om werklik voluit te kan leef en te wees wie ek gemaak is om te wees.
Om vir Sarie Voorbladgesig in te skryf skep daardie moontlikheid vir elke vrou om haarself te kies en daar buite te sit, want haar storie maak saak.
Daarom kies ek myself en waag die kans.

Ek het wel al vir 'n hele paar keer ingeskryf.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Bloeisels

3 woorde wat jou goed opsom:

Lewenslustig, Dinamies, Kleurvol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media