Jorika Lötz
Dorp/Stad waar jy woon:
Paarl
Beroep:
Mediese Ontvangsdame en Voorkomskonsultant
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek vat ‘n kans op myself deur in te skryf vir Sarie Voorbladgesig.
Dit is vir my belangrik dat ‘n mens moet kanse vat, in jouself glo en voluit leef en wees wie jy gemaak is om te wees.
Vir baie jare kon ek dit nie doen nie.
Ek kies myself en sê ja vir my drome.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Uniek
3 woorde wat jou goed opsom:
Lewenslustig, Kleurvol, Kreatief