Jordan Smith

Dorp/Stad waar jy woon:

Carletonville

Beroep:

Student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat ek glo ware skoonheid lê in egtheid, sagtheid en selfvertroue. Ek wil wys dat ’n jong vrou haar geloof, vroulikheid en unieke persoonlikheid met trots kan uitleef en steeds ander inspireer om hulself lief te hê soos hulle is.
Vir my gaan hierdie geleentheid nie net oor ’n voorblad nie, maar oor die kans om ander jong vroue aan te moedig om hulself lief te hê en te aanvaar soos die Here hulle gemaak het. Ek glo elke persoon is uniek geskape, en ek wil graag iemand wees wat ander inspireer om hul drome na te jaag sonder om hulself met die wêreld te vergelyk.

As bonus, dink ek dit kan ń baie opwindende geleentheid wees!

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Genade

3 woorde wat jou goed opsom:

Geloofsvas, Ambisieus, Lojaal

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media