JORDAN FORTUIN

Dorp/Stad waar jy woon:

paarl

Beroep:

student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

ek het nog nooit ingeskryf vir voorblad gesig nie, maar wil bittergraag dit beleef en die gevoel kry om n droom te bewaarheid.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Ek is eintlik Engels sprekend maar praat goed Afrikaans so ek het verskeie Afrikaanse woorde.

3 woorde wat jou goed opsom:

puntenerig, goedhartig, humoris

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media