Joné le Roux

Dorp/Stad waar jy woon:

Durbanville

Beroep:

Onderwyseres

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Hierdie is my derde keer wat ek vir Sarie Voorbladgesig inskryf in die afgelope vyf jaar – ek is nie iemand wat maklik moed opgee nie. Ek glo in natuurlike skoonheid, want met grimering kan enigiemand soos ’n model lyk. Wat my betref, is dit ’n mens se persoonlikheid/menswees en ’n opregte glimlag wat jou werklik laat uitstaan. Ek is passievol oor my beroep en vind vreugde daarin om kinders te motiveer en te ondersteun. Deur hierdie platform wil ek graag ander vroue inspireer om hul uniekheid te vier en met selfvertroue hul eie pad te loop.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

hardwerkend, vriendelik, ambiseus

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media