Joanay Mouton

Dorp/Stad waar jy woon:

Witbank

Beroep:

Bloemist

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir Sarie se voorbladgesig omdat ek 'n boodskap van hoop en aanvaarding wil uitdra. My grootste wens is om aan ander meisies te wys dat ware skoonheid nie in perfeksie lê nie, maar in egtheid. Dit is okay om nie perfek te wees nie , jy hoef nie aan onrealistiese standaarde te voldoen om waardevol en mooi te wees nie. Wat regtig saak maak, is dat jy jouself bly. Uniek , opreg en vol lewe. Skoonheid begin in die hart en dit straal van binne af uit wanneer jy met selfvertroue en liefde jouself omring. Ek glo elke vrou verdien om gesien te word, net soos sy is en As jy jouself is, straal jy. Ek wil ’n stem wees wat sê Jy is genoeg, net soos jy is.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Sagmoedig, Uniek

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media