Jessie Stanton jones
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Studeer Argitektuur
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil deel wees van iets grooter, ek wil ook bietjie my passies en liefde vir mense en die lewe met ander deel. Ek glo n mense doen hierdie deur om jouslef uit jou gemak zone uit te haal en jouslef aan nuwe goed bloodstel wat jou uitdaag. Ek het laas jaar ook ingeskryf en ongelukkig dit nie gemaak nie maar ek glo nie in opgee nie so ek is terug hierdie jaar om dit nog n kaans te gee. Ek voel ook ek was nie bedoel om laasjaar ver te kom met Sarie nie want ek moes nog bietjie groei in myself, ek het soveel meer in myself in gekom as wat ek ooit kon dink hierdie afgelope jaar en alhoewel ek nog n paadjie het om te stap is ek reg om weer n kans op myself te vat.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Flaterwater
3 woorde wat jou goed opsom:
Droomer, Lewenslustig, Eksentriese
