Jessie Stanton jones

Dorp/Stad waar jy woon:

Centurion

Beroep:

Eerste jaars Argitektuur student

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek wil myself uitdaag om uit my gemaksone uit te klim en nuwe goed te probeer. Die lewe is te kort om om te gee oor wat ander van jou dink en sê. Ek wil deur hierdie nuwe ervaring my denkpatroon verander en myself om meer maniere begin uitbeeld. Ek wil ook aan ander bewys dat ʼn mens meer kan wees en bereik as wat jy dink jy kan. Jy moet net jouself daar buite sit en sê "This is me".

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Liefde

3 woorde wat jou goed opsom:

Liefdevol, Toegewyd, Vasbeslote

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media