Jennifer Votster
Dorp/Stad waar jy woon:
Johannesburg
Beroep:
Besigheids eienaar/ makeup artist / Hair extensionist
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek wil baie graag n koneksie bou met ander vroue! Ek is baie passievol oor vrouebemagtiging en ek dink Sarie deel saam met my daardie siening.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Voetspore – Dit is so eenvoudige woord maar kan tog so spesiaal gebruik word.
3 woorde wat jou goed opsom:
Ambisieus, Hardwerkend, Goedhartig