Jennica Marais

Dorp/Stad waar jy woon:

Cape Town

Beroep:

Audiologist

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het nog altyd die egte skoonheid op Sarie Tydskrif bewonder nie die konvensionele, “opgemaakte” skoonheid nie wat mens gewoonlik op die rake sien nie.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Sagmoedigheid

3 woorde wat jou goed opsom:

passievol, Liefdevol, Vasberade

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media