Jeanine Van Velden

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Bedryfsbestuurder

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in omdat een van my vriendinne wat voorheen gewen het, my vertel het hoe ongelooflik die ervaring haar lewe verryk het — en eerlikwaar, op 36 het ek gedink: hoekom nie ek ook nie? Tussen werk, verantwoordelikhede en om voor te gee ek weet wat ek as ’n volwassene doen, dink ek dis belangrik om steeds opwindende dinge te doen wat jou uitdaag en jou selfvertroue gee.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Horrie-piep

3 woorde wat jou goed opsom:

Gedrewe, Konsensieus, Snaaks

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media