Jeanine van Tonder

Dorp/Stad waar jy woon:

Somerset Wes

Beroep:

Mondhigiënis

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

As mamma van 3 dogtertjies en 'n liefde vir natuurlike skoonheid dink ek dit is belangrik om n goeie voorbeeld te stel van hoe ons onself moet lief hê soos Jesus ons sien en gemaak het. As mens jonk is wil jy graag "famous" wees maar as jy ouer word wil jy graag eerder 'n verskil maak, jou storie deel en saam met ander groei.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Asseblief en Dankie – iets wat almal as vanselfsprekend aanvaar

3 woorde wat jou goed opsom:

Snaaks, Reguit, Nederig

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media