Janine van niekerk
Dorp/Stad waar jy woon:
Pretoria
Beroep:
Executive PA/sales administrator
Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:
Ek glo daarin om vol selfvertrou te wees en dit in my lyf te geniet. Ek hou van uitdagings en om nuwe geleenthede aan te gryp. Ek is mal oor nuwe avonture. Sarie was altyd die tydskrif wat vrouwees die beste opsom.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Sprankelend
3 woorde wat jou goed opsom:
Sprankelend, Deernisvol, Positief