Janike Tait

Dorp/Stad waar jy woon:

Pretoria

Beroep:

Bestuursrekenmeester

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het ‘n groot liefde vir “glitz and glamour”, mode en alles wat mooi is. Sarie tydskrif is vir my die mooiste glans en mode, maar ook realiteit. Daarom sal ek graag Sarie voorbladgesig wil wees. Dit sal ‘n ongelooflike groot vooreg wees en ‘n droom wat waar word.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Entoesiasties, Liefdevol, Gedrewe

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media