Janie Deysel
Dorp/Stad waar jy woon:
Bloemfontein
Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:
Hierdie is die eerste jaar wat ek inskryf en ek voel as n geleentheid voor my neer gesit word gaan ek dit aangryp. Hierdie kompetisie beteken meer vir my as net n foto op n tydskrif. Dit is n geleentheid om my uniekheid, persoonlikheid en selfvertroue te wys. Ek wil ander jong mense inspireer om trots te wees op wie hulle is en om in hul self te glo. Ek glo skoonheid gaan nie net oor hoe iemand lyk nie maar ook oor hoe hulle ander laat voel. Ek is lief daarvoor om myself uit te druk, kreatief te wees en ek dink hierdie kompetisie sal my help om te groei en nuwe geleentheide te ontdek.
Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:
Skemer
3 woorde wat jou goed opsom:
Woordkunstenaar, Vasberade, uniek
