Janél Cornelius

Dorp/Stad waar jy woon:

Noord Kaap (Orania)

Hoekom skryf jy in vir SARIE Nuwe Gesig?:

Ek skryf in vir SARIE Nuwe Gesig omdat ek glo elke meisie – maak nie saak hoe klein haar begin is nie – kan ’n verskil maak. Ná my knie-operasie het ek besef dat struikelblokke net die begin van iets nuuts is. Ek glo dat ware skoonheid nie net in voorkoms lê nie, maar dit kom van binne deur ‘n lewe vol geloof, hoop en 'n hart vir ander. As model en mentor wil ek ander inspireer om hul innerlike lig te laat skyn deur geloof, hoop en volharding.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Aartapelskyfies

3 woorde wat jou goed opsom:

Lig, Liefde, Hoop

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media