Janè Van Den Berg
Ek skryf in vir SARIE Voorbladkompetisie, omdat dit ʼn opwindende geleentheid is om nuwe ervarings op te doen, selfvertrou te bou en nuwe mense te ontmoet. Dit sal vir my baie spesiaal wees om deel van iets so groot en inspirerend te wees.
