Jane Kotze

Dorp/Stad waar jy woon:

Midstream, Centurion

Beroep:

Reis agent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek skryf in vir SARIE Voorbladgesig omdat ek glo elke vrou het ’n storie, en ek glo dat ware skoonheid meer is as net voorkoms — dit lê in wie jy is, hoe jy mense behandel, hoe jy hulle laat voel en hoe jy deur die lewe groei. Vir my gaan dit nie net oor ’n voorblad nie, maar oor selfvertroue, inspirasie en om ander vroue aan te moedig om hulself ook raak te sien en trots te wees op wie hulle is.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Patryspoort

3 woorde wat jou goed opsom:

Lojaal, Goedhartig, Saggeaardhardegatliefdevol ( Ek het my verloofde gevra om my op te som in een woord )

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media