Jane Esterhuyse

Dorp/Stad waar jy woon:

Mokopane

Beroep:

Agent

Hoekom skryf jy in vir SARIE Voorbladgesig?:

Ek het dit oorweeg, maar getwyfel en n vriendin stuur vir my die inskrywing en ek sien dit toe as n bevestiging.
Ek dink dit is n baie goeie platform om mens se getuienis te vertel.

Ja as ek reg onthou in 2022.

Jou gunsteling-woord in Afrikaans?:

Lekker

3 woorde wat jou goed opsom:

Vreugde, Betroubaar, Liefdevol

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media